Korpus: afr_web_2013_10K

Weitere Korpora

2.5.1 Distribution of Letter A in Sentences

Number of sentences containing a fixed number of occurrences of the specified character


Gnuplot diagram

# of occurrences # of sentences Sample sentence
0 350 Vier bekroonde storieskrywers het met Storievuur op vernuftige wyse met woorde gespeel.
1 642 Nou ja hy is intussen oorlede en kon dit nie regkry nie.
2 941 In die vroeë bibberende oggendure van 26 Augustus 2007 het Sen. Supt.
3 1014 Terme wat aan verskillende mense verskillende betekenisse gee.
4 982 Dan sluip hy suutjies binne en kruip in die donkerste hoekie van 'n oopgezipte sysakkie van 'n koffer weg.
5 962 Sodra jy jou oog in het op die teikenbeurt is die praktiese pistool/rewolwer skiet dalk net die ding om jou vaardigeid teen tyd te toets.
6 864 Kom ons vier die lewe wat Christus vir ons voorhou en put uit die krag waarmee Hy vir ons staande hou.
7 793 Ek knip my gesprek kort en haas my agter haar aan.
8 749 Bo-op die afgrond van toeval wat die werklikheid geword het, is gemeenskap nog moontlik - nie meer met die kosmiese geheel van dinge soos in die verlede nie, maar met diegene met wie ons 'n eroties-kulturele lewe deel.
9 544 Dis eers ná Billboard 4 wat ek presies begin verstaan wat vermoedelik aangaan.
10 494 Volgens hierdie indeling kan ons Suurlemoen! beskou as 'n bekende inhoud (die storie is redelik tradisioneel en voorspelbaar), maar met ongewone en vars aanbieding.
11 378 1. Gelukkige verjaardag, mag dit ‘n verjaardag wees waar jou wonderlike lewe waarlik gevier word.
12 295 Afrikaans en Afrikaanse instellings het die meeste van ons wat hier vergader is, gemaak wat ons is.
13 254 Ook geskik vir remediëring in Graad 2 en 3. FK108 Speletjie Snapkaarte met woorde Om ooreenkomste raak te sien, is 'n baie belangrike vaardigheid wat 'n kind moet bemeester voor hy kan leer lees.
14 175 Taalgebruik is een van vele belangrike temas in die prent: Jettel se woorde aan Owour is dat hy Duits sal moet leer as hy met haar wil praat.
15 150 Wanneer u 'n plant vir identifikasie wegstuur, is dit noodsaaklik dat die volgende inligting verskaf moet word: 2. Vindplek (lokaliteit) - Dit is die plaas en distrik waar die plant aangetref is.
16 131 Naas die akademie is van sy ander passies: Jeremy Irons, Schubert, Caramello Bears, Franse kunsflieks en mans wat minstens tien jaar ouer as hyself is.
17 78 Ander name wat ook by my opkom, is Eduard Coetzee, die jong voorryman van die Sharks, Fabian Juries van die Bulls en André Pretorius van die Cats wat aan die einde van die reeks sy vorm begin herwin het.
18 79 Die 2012 terreinuitleg met Suiwelplein, Karnavalpark en Meander op 'n afgebakende area met 'n totale oppervlak van 26 875m² en 'n vloeroppervlakte vir stalletjies van 5 516m², het vir goeie terugvoer van uitstallers sowel as besoekers gesorg.
19 42 Tehuise lewer vandag ook dienste aan bejaardes in die gemeenskap, veral in die swart gemeenskap – hoofsaaklik in die vorm van die verskaffing van etes, voorsiening van inligting en opleiding van familielede as versorgers.
20 24 Aangesien Android oopbronsagteware is, hoef vervaardigers nie kostes aan Google te betaal om dit te gebruik nie en kan dit ook aangepas en verander word om aan die vervaardiger se behoeftes te voldoen.
21 20 Sy gesante en dissipels skarrel elke dag soos rooimiere om kliënte te identifiseer op wie daar toegeslaan kan word met verleidelike aanbiedings van lenings en goue kredietkaarte en ‘n kaart-vir-dit en ‘n kaart-vir-dat en ‘n kaart-vir-sien-jou-gat.
22 13 Die probleem is skriftelik aan die Dept. van Waterwese gerapporteer aangesien die probleem reeds op 31 Januarie 2011 oorhandig is aan die Masilonyana Plaaslike Munisipaliteit, maar steeds niks aan die probleem gedoen nie.
23 10 Vanaf 1934 tot 1937 het sy orkes wat uit onderstaande lede bestaan het, baie lewendige uitsendings oor die radio gehad: Sarel Bosman : bas, banjo en kitaar Hy het later saam met Phillipie de Bruin gespeel wat 'n baie goeie konsertinaspeler was.
24 6 Nou hou hulle maar liewer vir Spyker toe as daar gaste kom (miskien moet hulle haar permanent toe hou - dan kan ons sommer haar naam ook verander!) (Ekskuus en vergewe my maar asb vir die bietjie lawwigheid - ) Wat 'n lekker gevoel is dit deesdae daar!
25 3 WES-AUSTRALIË: Siele-rus by Waychinicup Inlet – deur Margaretha Lachmann 'n "Nearer to nature"-kampervaring: Dis 'n snaakse moegheid, en 'n ongelooflike diep slaap, wat mens beleef wanneer daar die minimale is wat mens se aandag verg.
26 5 Daarom lig sy haar gordyne snags op die geringste versoek van die aandwind op, en daarom sug sy gelate snags as die reën dreig en die orige bome klop aan haar venster vir die ewige aandrang op oopmaak-oopmaak-oopmaak.
27 1 Ek dink ek begryp wat bedoel word, maar dan rys by my tog nog die vraag: waarom praat ons van die bemagtiging van Afrikaans sonder om tegelykertyd te praat van die bemagtiging van die mense wat Afrikaans praat?
28 1 Iemand gaan daardie goue skopskoene moet aantrek, Dannyboy, en aangesien ek en my ou gesinnetjie een van die dae die uittog gaan begin aanpak Noorde toe, kan ek maar net hoop iemand anders gaan die bal tussen hulle se voete vang en daarmee net toe hol.
115 msec needed at 2018-04-03 03:00